Wanne billionaire, Tapas, sy headquarters in River View oppie Kaapse Vlakte veskyf, is ammel dankbaa virrie niewe technology wat hy vi hulle bring. Maa ’n jong kunstenaa innie gemeenskap begin vreemde veanneringe innie mense en omgiewing opmerk en besef Tapa se tegnologie doen dalk meer skade as goed. Kan die kunstenaa art en natuur gebryk om ’n tegnologiese eksperiment wat gevaalike gevolge het, nie net vir River View ie, maa virrie hele wêreld, defeat?