Levi is gay en word op skool geboelie. Dis moeilik vir hom om positief te bly oor die lewe. Maar eendag, toe twee skollies hom stukkend slaan, word hy deur David, ʼn hot rugby-ster, gered. Sal David homself bewys as ʼn ware, getroue vriend wanneer Levi gedwing word om uit die buurt te vlug? Kan Levi veilig en gelukkig wees as hy terugkom na sy skool en gemeenskap?
This story is available in English: Levi’s Love.