Mthobeli is besig om blind te raak. Sy skool het ‘inklusief’ geraak, en aanvaar nou kinders met gestremdhede. Maar, buiten vir een opgeleide onderwyseres, Nthabiseng, voel die res van die personeel gebelg oor hierdie kinders en ander leerders boelie hulle. Hoe kan Nthabiseng vir Mthobeli en ander help om hulle reg te geniet om opvoeding te kry?
This story is available in English: Learning to Fly.