Brent is ‘n graad 10-leerder wat goed oor die weg kom met sy vriende. Hy trek aan volgens die nuutste modes en hy hou van partytjies. Dit is juis op een van hierdie partytjies waar hy en Nita mekaar beter leer ken. Maar daar is iets verkeerd. Watter geheim steek Brent weg vir sy vriende … en vir Nita?
[An adaption of this story is called Confessions of a Troubled Young Man by Sipho Hlongwane.]