Slegte dinge, baie slegte dinge, kan met goeie mense soos Ollie gebeur. Hy beland op straat waar hy daagliks moet hustle en jakkalsdraaie om bendes moet gooi, maar hy verloor nooit moed nie. Dan verlaat sy geluk hom werklik. Sal die lieflike Kitty, wat die skuiling vir dakloses bestuur, hom uit die situasie kan red?
This story is also available in English: Hope Amongst the Ashes
This story forms part of our Rights 2.0 – Bridging Divides project. Find out more here.