Ek wonder of God harte in die helfte gesny het… die een stuk daar en die anders tuk hier en net liefde kon bewys dat daai twee helftes een maak. Ek wonder of jy daarin sal glo. Ek le wakker oor jou en dink miskien sal ons vanaand dele het en oor die ontmoontlikeheid gepraat het maar ek weet jy was meer een vir luister.

Dit was jou tyd maar hoekom honker? Maar die dood was nog nooit ‘n mooi ding nie. Dis die reen wat on sweet kom maar nooit reng wil he nie. As jy net die wonderlike man wat jy as ‘n benoude ses-jaarige gelos het kon sien. Die man wat enigiets vir my sal doen selfs ‘n haalgeweer se skoot vat. Die man wat nou ‘n beeldskoon liefde het en nie net die maan en sterre belowe nie maar die hele hemelruim vir haar gee. Net soos ek en jy.

Maar jy is nie hier nie. Jy was nie hier om sy roomys bekkie aft e vee nie, nie om vir hom ‘n kor te gee, of te sien how hy jou naam se wanneer hy ‘n drie druk nie. Jy sal ook nie hier wees om hom te sien klaar swot nie, werk te key, en wanneer hy vir daai meisie himself belowe vir virewig … hy dra gesmelte trouringe dat hy altyd ‘n stukkie van ons by hom het.

Partykeer wens ek as ek vir jou koffie maak sal die beker leeg wees die volgende oggend. Ander keere wens eke k kon ophou drink want ek wee tons seun kry seer om dit te sien, om my so te sien sonder jou. Dit was jou tyd om te gaan maar wie se dit was my tyd om te laat gaan want ons harte is mos twee helftes, nou sal ek nooit heel wees nie.