Sonny en sy maats het nog altyd gedink Langstraat is die beste straat in die wêreld, want dit is waar hulle die beste krieketwedstryde speel! Die hele buurt hou daarvan om te kyk hoe hulle speel – behalwe mnr. Peterson. As hulle bal in sy tuin beland, is dit so goed soos weg. En nou is dinge besig om te verander – die kinders sal nie meer in Langstraat kan krieket speel nie. Sal Sonny en sy maats vir altyd moet ophou krieket speel?
This story is also available in the following languages:
English
Sesotho
Sepedi
IsiZulu
IsiXhosa
***
This story was provided courtesy of the Nal’ibali reading-for enjoyment campaign. For information about the campaign, or tips and ideas on how to read and share stories with children, visit www.nalibali.org