Op sestien word Rudo verkrag in die bosse net binnekant die Suid-Afrikaanse grens met Zimbabwe. ’n Trokdrywer tel haar op en belowe haar ’n saamrygeleentheid, en ’n nuwe lewe in Kaapstad. Maar sy belofte kom teen ’n prys wat haar amper vernietig…
(Gebaseer op ’n ware verhaal.)
This story is available in English: A Road Back to me or in isiZulu: Umgwaqo Obuyela Kimi.