Ben Benson was alles in een. Alcoholic, drug addict, player en om alles worse te maak was hy ‘n pimp. Hy was ‘die’ ou gewees, en sekere meisies like mos die ‘bad boys‘. Lauren, ‘n veertienjarige, was een van Ben se victims. Sy was verlief op die twintigjarige aantreklike jong man. Maar hy het toe nie belang gestel nie; hy het haar decline.

Een school holiday het Lauren by haar aunty gekuier. Sy het weer aan hom vasgeloop. Ben was nie weer dieselfde nie. Hy het haar snaaks approach: “Ja jy van daai dag! Ek wil jou net se dat ons ‘n item is van vandag af”.

Hulle het altyd mekaar by die winkel raak geloop waar Ben altyd gesit het. Hy het sommer sy hand in haar broek gedruk voor die mense. Hy was ‘n hothead, het geworry met niks en niemand nie.

Op ‘n dag so laatmiddag het hy vir haar gaan haal. Hy het haar gedreig. Sy wou nie gaan nie omdat sy gesien het die bakkie was vol ouens. “Ek praat net eenkeer!” het hy haar gedreig.

Daar was agt manne op die bakkie met die drywer ingesluit. Sy het agter op die bakkie gele saam met die klomp manne. Elkeen het n beurt gekry om aan haar te vat.

Soos hulle ry het, het van die ouens by verskillende plekke afgeklim. Hulle het tot ‘n stilstand gekom by n reservoir oppad berg toe. Ben het sex gehad met Lauren, en toe hy klaar was, het hy haar voete vas gehou sodat die ander ou ook sex kon he met haar.

Lauren het gedink hulle gaan huistoe, maar hulle was ver van die huis af. Die drywer het vir Ben en die ander ou by ’n hoek afgelaai. Soos hulle ry het hy vir Lauren gese: “Ek sal jou huistoe vat as ek ook kry wat die ander ouens gekry het.” Hulle het in stilte gery toe hulle by ‘n fabriek afgetrek het. Die ou het groot gelyk. Dit was seer. Hy het bietjie met haar gesukkel, maar het toe ook sex met haar gehad.

Daardie nag het sy besluit sy wil niks weer met Ben te doen he nie. Die volgende naweek was hy weer by haar: “Maak jou reg. Ek gaan nie lank wag nie.” Toe sy in die kar klim was daar nog ‘n meisie saam met Ben en ‘n oom. Toe hulle by die man se huis aankom, het Ben met die ander meisie gewaai. “Daai man is met jou vanaand,” het Ben vir Lauren gese.

Die man het haar na die kamer gelei, waar sy speechless gaan staan het. Die man het homself uitgetrek. “Jy weet mos wat om te doen?” Lauren het niks geantwoord nie. Die man het nakend die kamer verlaat. Hy het met Ben terug gekom wat kwaad was. Hy het na haar toe gegaan, sy hand tussen haar bene ingedruk, en gese: “Gee hom net toe! ”

Lauren het gelos en laat die man doen wat hy wou met haar. Hy was anders as die ander manne. Hy was rof. Later toe hulle oppad huistoe was het Ben haar weer gedreig: “As jy by enige iemand praat van my dan sal ek jou dood maak, so wees gewaarsku!”

Lauren het nooit weer by haar aunty gaan kuier nie en sy het seker gemaak om nie in Ben vas te loop nie.

‘n Paar jaar later het Lauren verby die scrapyard gery toe sy vir Ben sien. Hy was diep in die drugs. Hy was ‘n hobo.

Vandag is Lauren getroud met ‘n man wat haar lief het. Sy is ‘n social worker. Ben het sy hart vir die Here gegee. Hy doen nou ministry werk. Sy was verbaas toe hy verskoning gevra het op Facebook en vir haar gese het: “Jesus saves”.