Ek is die antagonis in die swart dekmantel nie. En ek is moeg om gehaat te word deur julle. Soms gee julle mense vir my ‘n lae selfbeeld. Now sit julle om die kind se ligaam en huil in wanhoop. In julle gedagtes vloek julle my, se ek is onregverdig. Julle sal nie nou verstaan nie, maar ek wems ek kon in elk geval vir julle vertel. Maar ek kan nie, ek kan net hierdie woorde skryf om myself beter te laat voel. Want as Die Dood, haat almal jou.

Ju dink jy ken haar storie, maar jy besef nie hoe moeilik die vir my was om haar siel te neem nie. Haar naam was 347de op my lys: Sophie Mostert. Sy het so lewendig gelyk toe sy oor die pad met haar Dora the Explorer sak geloop her. Sy was op pad huis toe, toe ek my werk moes doen. Haar laastegedagtes was oor huiswerk en vuil sokkies en haar hondjie. Dit was ‘n snaakse storie oor vuil sokkies … maar nou is ek by haar begrafnis so miskien is dit onvanpas om dit te deel. Ek moes was vir die motor om haar te tref. En moes kyk na die bestuurder se paniek toe hy uit se motor getruikel het, bottle in die hand. Ek moes wag vir hom om die ambulans te bel, sy woorde ondudidelik. En net toe ek die sirens gehoor het, moes ek haar siel versamel.

Miskien voel julle nou dat dit die enide van die storie is. Asof daar’s net pyn en leegheid is wat voorle. Moenie so depressief wees nie – dit is my werk. Ek wens ju kon nou wet, dat oor fier decades, sal daar ‘n ander naam op my lysie wees. ‘n Naam wat jy nou amper soos myne haat. Die dronk man wat oor jou kind gery het. Jy die prokureurs end die howe end die vrees, sal hy nugter word. Hy sal werk kry, in ‘n laerskool as ‘n onderwyser. En na 10 jaar, sal hy die skoolhoof word. Hy sal twee skole vir die minderbevoorregtes oopmaak, en die een ‘Sophie’s School of Excellence’ noem. Hy sal ‘n ondersteuningsgroep vir tiener alkoholiste begin. En wanneer sy tyd kom, sal hy met ‘n skoon gewete vertrek.

Nou kyk ek na die ma. Ek weet altyd wie is die ma. Dikwels, huild hulle nie. Hulle staar net met daardie lee uitdrukking. Dit maak my ongemaklik, want dit woel altyd asof hulle my kan sien. Ek klopdans net om seker te maak dat jy nie kan nie.
Jy hou aan staar, knip nie eens ‘n oog nie. En jy sal so voel vir ‘n paar weke. Ek wens net ek kand vir jou se, dat op ‘n dag, sal jy met ‘n ander ma praat, wat ook haar kind verloer her. En jy sal haar die krag gee om aan t beweeg. En jy sal vind dat dit vir jou ook help. Jy sal jou eie ondersteunningsgroep begin en in jou volgende 53 jaar, sal jy meet as twee duisend vroue help. O, en jy sal besluit om ‘n kind aan te neem oor ‘n paar jaar. En dan sal jy so baie vroue aan moedig om ook kinders aan te neem. As gevolg van jou, sal baie kinders ‘n tweede kans kry. Jy sal ‘n suksesverhaal word, iemand wat na die dood kon leef. Wanneer ek dan uiteindelik jou naam van my lys afmerk, sal jy gelukkig wees om te vertrek, want jy sal weet jy het baie goed vir die wereld gedoen.

En dan is daar Sophie. Die klein meisie met die Dora the Explorer sak. Sym is haar ma, en kan nie wag totdat sy huistoe kom nie. Maar vir nou, het sy genoeg hondjies om meet te speel. ONd praat soms, en sy laat my beter voel. Toe sy alles gesien het, het sy my in die oe gekyk en se: ‘Soms kan die dood meer goed doen, as die lewe.’

Ek wens ek kan vir mense vertel wanneer hulle naam op my lys is. Maar dis nie how dit werk nie. Ek wens jy sal nie so bang vir my wees nie. En ek wens dat wanneer ek jou terug huis toe moet bring, sal jou begrafnis my nie vervloek nie. Ek wens nt jy kan weet:Soms is ek die protagnis. Die protagonist in die swat dekmantel.