Jy is my art se begeerde

My liefde

Of so het ek gedink….

Jy was so respekvol, friendelik , vreesliks besonders

Ek het its begin voel

Toe my hart breek was jy daar

Toe ek huil was jy daar

Het ek jou gevoelens verkeerd gelees

Of het ek net gewens jy voel dieselfde

Want to ek my oë uit vee was jy weg

In iemand anders se arms

Ons geselsies was weg

Wat het gebeur

Alles was weg in ‘n oog wink

Alles was vergeert