Ons eerste woorde was n Hello n Hello wat n gewoonte geraak het maar n gewoonte wat nie moes stop nie, wat n mens se dag maak, wat mens laat bloos en butterflies kry….

Toe was jou woorde wees myne woorde wat ek solank voor gewag hey was daai dag daar..Wees myne het dit oor en oor af gespeel in my gedagtes….

Na n rukkie het ek net gewens dit was bye en nie wees myne nie want toe weet rk wat is seer toe verstaan ek die woorde seer wat mense van praat….

Jy het n seer in my hart gelos wat jare vat om weg te gaan maar ek dink daai seer sal nooit weg gaan tot jy dit reg maak mie tot jy bewys j is jammer….

Toe is dit bye n bye wat jou skeer maar wat jou heel maak n bye wat jou laat wonder of jy moet lag of huil maar jy huil want jy het dit so gesoek maar het nie verwag dit gaan gebeur nie….

Die eerste woord was hello maar ek wens dat hello ook die laaste woorde was en daar nooit n wees net myne was nie ek wens ons het net vreemdelinge gebly….