Ouma’s is soos blomme, hulle blom tot op n sekere punt en dan verlep hulle, maar wat ek ervaar het toe my ouma weg is, toe die Here haar kom haal, was ek hartseer want ek het gevoel dis my skuld omdat ons nie baie by haar gaan kuier het nie. Dit was die oggend van die begrafnis en ek het begin huil. Die liedjie wat hulle by die begrafnis gespeel het, het ek op my foon so as ek hartseer raak, dan gaan luister ek na die liedjie want dit laat my aan my lieflike ouma dink en die blom wou veras word en op haar kaartjie staan n engelse gedig.
“Please don’t cry
“Please don’t cry
Don’t cry for me
I’m not gone
My soul is at rest
My heart lives on
Light a candle for me
And hold on to my memories.
Save your tears for I’m still here by your side through the years”
Vir my lieflike ouma wat verlos is van haar pyn op 4 February 2022.
OUMA Hermina.