God het sy seëninge oor ons uitgestort en ons meer gesëend sal wees met sy warme hartvol seëninge, wat ons ontvang elke dag.

God se seëninge is oorgenoeg vir ons as sy kinders, sy seëninge gegee het want sy seëninge moet ons een vir een tel en jy sal vir goed word.

God vergeet nooit om sy seëninge oor sy kinders se lewens te versprei nie en laat ander christene ook sy seëninge ervaar , netsoos ons ook seëninge ervaar en daar deur lewe.

God seën ons elke dag ons word meer en meer gesëend met sy seëninge, dit is deur sy warme hartvol seëninge wat ons vandag nog lewe.