God het sy goedheid aan ons kom betoon, en sy goedheid laat ons ander mense se hart deure bereik, om sy goedheid meedeel met hulle.
God weet en sien elke dag dat ons goedheid aan mekaar betoon, deur goed te wees vir mekaar en iets goed te doen vir ons mede mense.
God het beloof om nooit ophou sy goedheid aan sy kinders te betoon nie, sy goedheid duur deur heel ons lewe. Sy goedheid het selfs ons hart geplaas, sodat ons sy goedheid ondervind en ervaar.
God sal sy goedheid aan al sy kinders gee, so laat ook sy goedheid sal deel met ander christene reg oor die wêreld.
God maak baie opheffings om sy goedheid in sy kinders lewens, ‘n ewige verbond geskep om te sien sy kinders, toon goedheid aan mekaar met ‘n warme hartvol goedheid.
God se goedheid is Groot en wonderbaarlik vir ons as sy kinders, ons moet goedheid laat voortduur in ons lewens.