Ons moet lewe geniet en elke sekonde cherish wat ons nog leef op die aarde en ‘n mooi leefwyse gedagtes skep, wat ander kan onthou van jou lewe.

Ons moet ‘n mooi leefwyse skep wat kosbaar en mooi is, om in die nabye toekoms kan laat herleef en volgens die mooi leefwyse jou lewe lei.

Ons moet selfs ook dink aan ons skepper wat ons geskape het en vir ‘n rede op die aarde geplaas het, dit is met God se hulp wat ons saam ‘n mooi leefwyse aan te dank het vandag.

Ons moet self herinner word dat ons nie sonder God ‘n mooi leefwyse kan skep nie, want Hy het die lewe vir ons gegee, sodat ons ‘n mooi leefwyse kan nalaat vir ons toekomstige nageslagte.