Nandi het nog nooit ’n Wiskunde probleem teëgekom wat sy nie kon oplos nie. Die oplossing was vir haar voor die hand liggend. As die lewe maar so was. Maar nou leef Nandi met ’n situasie waarvoor sy geen antwoord het nie. Al wat sy het is ’n nommer wat op ’n stukkie papier neergeskryf is…
This story is also available in English: Pieces of Paper