Tin begin kitaar speel. “Sing agter my aan,” sê sy toe sy begin sing. “Linkervoet terug.”

“Linkervoet terug,” sing die skare.

“Regtervoet terug,” sing Tin.

“Regtervoet terug,” sing die skare.

Josh en Hope glimlag en sing saam, maar Neo kyk nog steeds rond om te sien waar die musiekgroep is.