Om n poem te skryf deesdae is vir my soes om ware liefde te vind, kak swaar
Vandag se liefde verdroog vinnige as die Wes-Kaap se damme
Hartseer, maar waar
Liefde het verander van waardeloos
Na niks geld, niks doos
‘n Man met ‘n glade bek was daai tyd oner vrou, the player type
Vandag is hulle amper ytgesterf
Want “cuff pants” en “runners” is mos orals hype
En as jy soos swag dans, is jy exactly haar type
Sy wiet jy’d ‘n girl ma dus wana sy begine plane maak
Om jou op te snype
Onthou dus my point of view
So asit jou pla hou dit vir juself
Want as jy kla dan voel jy skuldig
En dan is ek biesag om oor jou te praat
Net haaters sal se dus leuens wat ek nou spew
#Mr.Cakestro