vergewensgesindheid beteken dat mense moet mekaar vergewe en vergeet wat gebeur het en beweeg aan.
vergewensgesindheid speel ook ‘n groot rol in ons daaglikse lewe, soms bly mense verewig kwaad vir mekaar en vergewe nooit mekaar nie.
vergewensgesindheid bring ons tot op ‘n punt waar ons moet besef dat ons nie kan kwaad bly vir mekaar verewig nie. ons moet mekaar vergewe. dit bring my tot die besef dat ons nie met woede verewig kan rond loop nie. ons moet ontslae raak van al die woede.
vergewensgesindheid is ‘n geskenk van God ,Maar ons Jesus Christus is ‘n goeie voorbeeld van vergewensgesindheid. Christus het ons vergewe vir ons sonde en so moet ons ook mekaar vergewe.
© André Merrington