Vat my vas

Hou my vas

Gooi weg my tas

Maak toe die kas

En soen my

Maak my hare los

En joune deurmekaar

Hou my vas

En laat ons soen

Soen my

Kyk my in die oΓ«

Hou my gesig

En laat ons soen

Soen my

Vat my hand

Ons gaan stap op die strand

En draai mekaar

Laat ons hare waai

Ons lag en glimlag

Heeldag lank

En op die laste hou ons mekaar vas

En soen voor die see waar die dolphyne dans en ‘n harttjie maak

Soen my!