Breek maar my hart

Breek dit!

Ek voel nie meer lus om te luister, na al jou leens

Jy het my hoop gegee

Maar ek voel verlei

Jy was my droom

My hart se begeerde

My hoop van die lewe

My oog se mikroskoop

Breek maar my hart

Ek voel niks liefde

Breek dit!

Wie gee om?

Niemand

My hart is niks

Vir jou is my hart ‘n papier met niks gevoel

Met niks doel