Liewe ouma

Dankie dat ouma my ouma was vir 19 jaar
Dankie vir al die opofferings.
Dankie vir alles.
Die moeilikste is nie dat ouma nie meer hier by my is nie, inteendeel ouma is.
Lewe gaan aan.
Die wereld bly draai

Ek kan eet,

Ek kan drink,

Ek kan dink.

Ons lewens gaan aan sonder ouma.

Die verlange.

Mense wat ander seermaak.

Dankie vir al ouma se geduld en liefde vandat ek klein was,

Dankie dat ouma sltyd met my gespeel het,

Dankie vir ouma se inspiration in alles,

Dankie vir alles.

Rus in vrede by onse Here.

Todat ons weer ontmoet,

Love you.