Ek kyk mistroostig na die son
Sy laaste strale is weg
Ongemerk sluip Ma weg
Diep in die donker nag