Jy se j is lief vir my maar wys dit nie, j se j wil my nooit verloor nie maar doen goed wat gaan laat j…
Jy se j sal my beskerm maar is die een wat die “enemy” is, j se j sal my hart veilig hou maar is die een wat hom gebruik soos n skrop lap, wat op hom trap, wat n mes in hom steek…
Jy se j is myne maar dit kom nie so voor nie, j se ek kan jou vertrou maar skinder van my, j se j sal my op bou maar is die een wat my sny met jou woorde…
Jy se ek moet met jou praat maar jak my af as ek doen, j se so baie goed maar wys my verkeurd hoe nou dan
Jy het my so lief maar se my sleg maak my seer maar j is dan die beste wat daar is want dis mos net j en j alleen