My hart klip klop na dié liedjie waarheen ek will sing,

my voete will dans na die liedjie in ń kring.

Ek roep al die lirieke als is hul verkeerd,

my moed gewek noot vir noot ek vee.

Een gereg per tyd mors ek die tyd,

My moed te gelukkig ek sing my stem wyd.