Ons moet ophou met die eie ek optrede en ons moet op God vertrou, die Here weet waar ons deur gaan en hoe ons in ons binneste voel op die oomblik.

Ons moet die Here toelaat om sy werk te doen en ophou vertrou op die eie ek vertrou.Die Here weet wat die beste vir jou en vir my is. Die eie ek het nog nooit gewerk nie die Here het alreeds alles voorberei vir ons.

Ons moet begin vergeet van die eie ek waarop ons staatmaak, maak staatmaak op die Here want die Here kom sy beloftes na en Hy wil die beste vir jou en vir my hê. Plaas jou vertroue op die Here en vergeet van die eie ek houding.

Ons moet ons hele siel aan die Here toewy en al ons bekommernisse aan die Here vertel, sodat Hy van jou bekommernisse en sorge van bewus is. eie ek gaan jou nêrens bring nie. Vertrou op die Here ons saligmaker en ons verlosser en ons raadsman.

Die Here bepaal jou pad en op watter pad jy moet loop en jy moet op die pad wat die Here jou aangewys het om te volg op loop en die eie ek manier van doen het nog nooit uitgewerk nie.

© André Merrington