As ek probeer, val ek maar net weer

Vir my is daar geen tweede kans

My oë sal net aanhou traan

Tot ek eendag verstaan

My trane doen niks maar onthou die pyn van die hart

Ek voel net so baie seer, ek weet nie of ek sal ooit weer probeer

Liefde maak net seer