Ek weet sommige gekere maak baie mense is beter en perfek as Ander. Maar Hulle is net sulke gewonne mense soos ons almal. Jy kan maar verniet vir jou perfek hou. 

Daar is net een ding wat jy moet weet dat ons almal Deur God geskape is en aan mekaar gesit is met al sy twee Hande van God.

Ek will julle almal aanmoedig om te Bly soos julle is en altyd dieselfde te Bly en plaat op die aarde te wees en mekaar te aanvaar soos ons is.

Julle moet daardie gedagte uit jul breine kry van julle is perfek as ander mense. Nee, ons is nie almal perfek nie. Want julle gaan een of ander tyd mekaar nog het

©André Merrington