Nie boeke, joernale, tydskrifte, koerante, advertensies, opstelle, gedigte, briewe, paragrawe selfs al die woorde op aarde is nie genoeg om te verduidelik hoe lief ek jou het nie.

Ek het jou meer lief as die universe self. Ek is regtig, eerlikwaar, ontsettend, oneindig, ongelooflik, verskriklik baie lief vir jou.

En ek wil jou nooit verloor nie, love you.