God laat ons elke dag sy vreugde ondervind, en selfs ook sy vreugde meedeel met Ander mense in ons ganse wêreld.

God wil hê dat ons vreugde in ons harte hê, en sy vreugde betreë een en elke christene se hart en hulle siele met vreugde vervul.

God kom raai ons aan om ‘n warm hartvol vreugde te betoon aan ons mede susters and broers in kerke en in families ook.

God sien dat ons nooit ophou om sy vreugde te laat herleef in ander se midde en in ander lewens sowel. Vreugde bring die lig uit in ons daaglikse lewe.

God betoon elke minuut en elke sekonde van die dag sy vreugde, wat ons nog asem haal en lewe nog, sy vreugde sal ons se warme hart sy vreugde ontvang.

God se wens is dat ons vir altyd dankbaar sal wees vir sy warme hartvol vreugde, wat ons ervaar in ons lewens in sy teenwoordigheid.