God wil hê ons moet hoop versprei, en ons moet hoop het vir die toekoms en selfs vir die hede ook.

God se wens is dat ons hoop in ons harte ervaar en altyd hoop te hê, al hoe lyk dinge sleg ook vir ons, moet ons nogsteeds hoop het in die slegte en in die goeie tye.

God sien dat ons soms hoop verloor, maar Hy kom moedig ons aan om nooit moed op te gee nie, maar steeds hoop te hê vir ander en die beste te hoop.

God kom skenk ons ‘n warme hartvol hoop, waarop ons kan steun en kan op vertrou, want Hy gee ons hoop elke dag om nuwe uitdagsings te kan hanteer.