Die dag breek en neem gestalte aan soos die strale van die son. Die horison verower en met geel en rooi kleure verf die blou bal wat ons aarde noem, word verlig soos die nagdonker weggekerf word en bekende vorms gestalte kry.
Die voels juig tot die Heer vir nog n nuwe dag.
Die koel mis maak ons dankbaar vir God gewende aardse lewe in n heelal eindeloos en koud.