Ons moet barmhartig teenoor mekaar wees en barmhartigheid toon teenoor anders en selfs teenoor naste vriende en Familie.
Ons moet vry wees om te gee sonder dat iemand vra, moet gee uit die diepste van ons harte en Barmhartig wees daarby.
Dit is ons plig om altyd Barmhartig te wees teenoor ons mede mense en ons nastes ook, net soos die Here ook Barmhartig was teenoor ons sy kinders en sy dissipels en dienaars.
Die Here toon elke dag sy liefde en sy Barmhartigheid teenoor ons uit, Die Here Wil hê dat ons ‘n Barmhartige Hart het vir ons broers en ons susters.