Die lewe is so onragverdig wat se kant toe gaan n mens..Dis moelik want jou kos se vir jou die waarheid maar jou hart se vir jou n lieg storie….
My woorde le ver, my papier is min en my hart is seer, met wi praat ek..Vir wir vertel ek die whaarheid en vir wie lieg ek..Na wie toe hardloop ek met die seer my lewe is so leeg en dit deer niemand behalwe myself….
Dalk as ek meer vir my kop luister sal ek nie meer so voel nie maar dan sal ek ook nie meer lewe nie..My hande is lief vir lemme, my arms is lief vir bloed en ek is lief vir die doood want tog is ek nie bedoel vir lewe nie….
Ek is moeg my lyf is vol gees maar my hart is moeg ek id klaar..My trane val maar niemand is daar wat dit kan af vee niii….