GOD Glimlag Oor Jou!!

EK glimlag oor JOU, sê die HERE. Ek sien net die BESTE in jou raak. Ek het My LEWE gegee om JOU vir Myself te KOOP. Jy het nooit rede om jouself te VERWERP nie, want EK verwerp jou nooit. Dis nooit verwerping wat mense VERANDER en kan RED nie … dis My LIEFDE … my ONVOORWAARDELIKE LIEFDE. Jy het opbouing NODIG. Wanneer EK na jou kyk, sien Ek My POTENSIAAL in jou raak. Ek sien My DROME en VISIE vir jou. Gedagtes van VOORSPOED en nie van teëspoed nie. Om vir jou ‘n HOOPVOLLE TOEKOMS te gee.

Dankie JESUS.

Amen 🙏