Jean moet hulle social media followers gelukkag hou, soe wanne hulle na n art gallery toe gan, begin hulle al hoe mee outrageous pranks te doen. Maar wanne hulle die artist persoonlik ontmoet, wôd hulle gedwing om gevolge innie gesig te staa wat hul lewe vi altyd sal veander…
This story is available in English here