Layla is Shireen se beste maat, behalwe dat Shireen altyd die beste met alles moet wees! Layla is dol daaroor om legkaarte te bou, en sy neem elke week een by die biblioteek uit. Wanneer Shireen by haar kom speel, wil Layla haar nuwe legkaart bou. Maar Shireen het ander planne en wil net dié speletjies speel waarmee sy die beste is. Dit kan hulle vriendskap ruïneer.
This story is also available in the following languages:
English
isiXhosa
isiZulu
Sepedi
Sesotho
***
This story was provided courtesy of the Nal’ibali reading-for enjoyment campaign. For information about the campaign, or tips and ideas on how to read and share stories with children, visit www.nalibali.org