Ek kyk af na my arms. Die betowerende littekens lyk so anders nou. Nie skandelik soos in die klas nie.

My vingerpunte beweeg oor hulle.

Onewe bulte.

‘n Bekende rilling skiet deur my. Ek probeer elke bewende golf indrink terwyl dit deur my stoot. Voel dit, voel dit.