Toe – die behoefte vir iets meer. Iets gevaarlik.

Iets om die spanning in my te verlig, die klemmende vuis om my hart los te maak.