Ek trek my hemp uit. Dit verstrengel in die iPod-drade. Ek pluk die oorproppies uit, maak die hemp los en druk hulle weer terug in my ore.