Hoekom moes Nell dit doen? Dit het mos flippen niks met haar uit te waai nie. 

Ek sou iets aan haar wou doen … as ek net meer guts gehad het. As ek geweet het ek sal nie uitgevang word nie. 

Ek laat my gedagtes met die idee rondspeel. Donker gevoelens soos hierdie maak my lewe draagbaar.