“Boring, nè?” fluister sy weer. “Het jy vir my ‘n smoke?”

Ek antwoord nie. Sy gaan tog nie ‘n sigaret in die klas aansteek nie?