“Is jy oukei?” fluister iemand agter my.

Dis die Emo-girl wat agter my in die klas sit. Haar naam is Nell. 

Ek trek net my skouers op.