Swart Smart Besmet met smart Bebloed met nostalgie, Staan ek voor jou, oseaan. ‘n swart koue aand, Ek gee myself oor Aan die wete, dat die eindoel, Was nooit vir my bedoel. < previousnext > People who enjoyed this, also enjoyed: Freedom means fearless Buyisa Unyawo Mntu Omtsha Forgotten date The African King You said it