Ek vind jou opvoedings vlak intemideerend,
Maar terselfde tyd aantreklik
Want ek wiet wat jy wil hê,
Ek is nie seker wat ek wil hê nie,
Hoe moet ek weet wat ek wil hê met ‘n gebroke hart?
Ek wiet die lewe kan complicated wees,
Maar ek try om altyd drama te vermy,
Maar hoekom is ek so vrywillig om in jou complications in te spring?
Hoekoem dink ek nie logies hier oor nie?
Volg ek my hart wie ek weet nie kan staat maak op liefde nie?
Dit is seer om myself te beval,
Maar dit gaan nog seerder maak as ek jou gaan verloor
Want toe ek op gie op liefde ,het jy my weereens hoop gegee
So dit is hoekom ek myself beval.