Dectetive zoe :weet jy waaroor hul baklei?
Mevrou st. Williams :hulle dogter bly by hulle en sy werk in n nightclub en haar ma is tradisoneel en hou nie daarvan.
Dectective spencer :maar die ma, pa en seun is vermoor, daar was geen ander lyk nie.
Mevrou st. Williams :sy werk by die z and r nightclub.
Dectetive spencer :ek weet van iemand wat in die club werk.
Dectetive zoe :nou waarvoor wag jy, kom ons gaan haal jou vriendin.
Dectetive spencer :dis waar sy woon, onthou jy die vrou wat ons gearresteer het twee jaar terug vir possession of drugs.