Al steeds val my trane

Maar jy is weg

My hart huil vir jou liefde

Maar jy hardloop weg

Weg van die waarheid

Dat ek jou lief hĂȘ

Maar jy het nie my lief nie

So my hart huil

Dit huil vir jou liefde