My naam is Izelle en my oe is blou,

Maar as ek kwaad word dan is dit grou.

Ek hou Nie van medisyne en drink ook Nie pille

Daarom dra ek ook nie brille

As ek groot is wil ek n veearts word

Want ek eet my kos mos uit n bord

Ek is gelukkig en so mooi soos n roos

Daarom is jonk wees so n groot troos.