Deur die helder daglig
Toe-oΓ«,
Maar skriklewendig
Is daar n oom
Snorkig besig
Om te dagdroom

Binne in die donker naglig
Sit hy oop-oΓ« ,
Maar fakerig
So taai is hy om moed te verloor

Nie die daglig ,nog duister
Sal hom van sy drome verhinder,
Want wanneer hy sluimer
Raak die tyd net minder
Dus bly hy maar wakker
Tot binne in sy drome

n ware dromer
Word nie van sy bed beroof
n ware dromer
Is daaraan vasgekloof
Eending van n ware dromer ,
Hy hou van droom